Current Status
Not Enrolled
Price
Free
Get Started

Ons almal moet ons lewens en werk aanpas om seker te maak dat ons die verspreiding van Covid-19 kan keer en dat ons veilig bly. VKO-programme moet ook hul daaglikse roetines en aktiwiteite by die nuwe vereistes aanpas. In hierdie opleiding leer jy hoe om jou daaglikse program vir Covid-19 aan te pas. Sodra jy die video gekyk en die notas gelees het, moet jy die vasvra voltooi om jou begrip te kontroleer. Jy sal die vasvra soveel keer kan doen as wat jy nodig het om suksesvol te wees en sal met die korrekte antwoorde gelei word. Sodra SmartStarters AL DRIE vasvrae suksesvol voltooi het, ontvang hulleʼn voltooiingsertifikaat. Voorspoed! Vra jou opleier om jou te help as jy sukkel.

Video